Die ikoniese sanger Koos du Plessis wie se nalatenskap ongeëwenaard is, al is hy veertig jaar gelede oorlede. Photo supplied. Die dood van die Afrikaanse sanger, Koos du Plessis, in ‘n motorongeluk 40 ...
Die inisiatief poog om nuwe Afrikaanse liedjies te ontdek, terwyl dit terselfdertyd die rol van tegnologie in moderne ...
Twaalf van Suid-Afrika se top-kunstenaars tree op 29 Januarie in Afri-Klassiek in die GrandWest-arena op. Dit word deur Die Burger aangebied. In die program word gewilde Afrikaanse musiek in ’n ...
Dit het alles op 31 Augustus 2002 begin: Lefra Produksies se eerste Afrikaanse Musiekfees in die Big Top Arena by Carnival City. Dit is twaalf jaar later en besprekings is nou oop vir die Afrikaanse ...
Afrikaans gedy in die wêreld van kwaito-musiek waar kunstenaars dié taal nou hul eie maak. Die mark vir kwaito behels honderde duisende rande en kwaito-musikante val oor mekaar om in Afrikaans te sing ...