‘n Aanlyn konsert, Afrikaans Gaan Global, sal op Saterdag, 5 September, grense oorskry om verligting te skep onder die donker Covid-19-wolk. “Elke kunstenaar kry so 30-minute tydgleuf om in op te tree ...
Die ikoniese sanger Koos du Plessis wie se nalatenskap ongeëwenaard is, al is hy veertig jaar gelede oorlede. Photo supplied. Die dood van die Afrikaanse sanger, Koos du Plessis, in ‘n motorongeluk 40 ...